У нас вы можете посмотреть бесплатно IEMAND SOOS JY или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
] Wonder jy soms ook soos ek Waar het ons mekaar gevind Was dit opgeskryf in boeke Wat ons gelees het soos n kind Was dit geteken in die sterre Of in klip gegrafeer met tyd Waaar net wyse manne weet Wat ander mense lankal vergeet Het Ek soek jou in my oggend As die koffie koppie wag Na die luike van die nag Oopskuif in my werk dag En als sleepvoet om my dy Dan is ek dankie vader bly Daar is iemand soos jy (dankie daar is iemand vir my) Al wat saakmaak is ons saamwees En ons oud word langs mekaar En die lekker van deel wees Van ‘n dag na dag elke jaar En as ons eendag op ‘n reendag Oor ons rimpels saam gaan lag En as ons eendag op ons ou dag Nog met stree in ons oë Op die môre sit en wag Dan weet ons… Ek soek jou in my oggend As die koffie koppie wag Na die luike van die nag Oopskuif in my dag En als sleepvoet om my dy Dan is ek dankie vader bly Daar is iemand soos jy