У нас вы можете посмотреть бесплатно Elstorm - Tyd (Official) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Original Song by Pieter Els Original Music by Elstorm Produced by Andries Els & John Huisamen Director: Leo Hoekstra Assistant Directors: Andries Els & Pieter Els DOP & Camera Operator: Leo Hoekstra Editing: Leo Hoekstra Cast: Elstorm William Brisley Brendan Marais Elstorm is: Andries Els Pieter Els 'n Spesiale Dankie aan: La Colline Venue, William Brisley, Brendan Marais, Leo Hoekstra, Pieter Els(Sr.), Gert Els. Lyrics: Al dink ek diep weet ek nie waar die tyd gaan nie Ek weet nie wat hier aangaan nie Ons moet maar wag en sien Ek gaan verveeld deur my die lewe, maar dis dalk net oordrewe Ek stap saam met jou Oh oh oh wat het gebeur? Afgebrand tot op die grond alweer Uit by die ruit gaan al ons tyd, dis 'n duur prys om te betaal Niemand het nooit tyd nie moet dit net nie fake nie, spyt kom altyd te laat. Almal op hul fone, verveeld en verlore maar het nooit tyd vir niks nie Vasgevang en hulploos, hoe kom ek ooit hier uit? Ek wens soms die naweek kom vroeër Ek het teen die lang werksure verloor Ek wens soms my lewe verby, maar daar is steeds iets wat oorbly My glas is halfpad leeg Oh oh oh wat 'n tragedie Niks kom vir jou wat net wag nie Uit by die ruit gaan al ons tyd, dis n duur prys om te betaal Niemand het nooit tyd nie moet dit net nie fake nie, spyt kom altyd te laat. Almal op hul fone, verveeld en verlore maar het nooit tyd vir niks nie Vasgevang en hulploos, hoe kom ek ooit hier Uit Uit Vanaand Dieselfde soos gisteraand Los uit die dinge wat ons nie kan beheer Al val jy dieselfde val keer op keer Los uit die dinge wat ons nie kan beheer Al val jy dieselfde val keer op keer Keer op keer Uit by die ruit gaan al ons tyd, dis 'n duur prys om te betaal Niemand het nooit tyd nie moet dit net nie fake nie, spyt kom altyd te laat. Almal op hul fone, verveeld en verlore maar het nooit tyd vir niks nie Vasgevang en hulploos, hoe kom ek ooit hier uit?