У нас вы можете посмотреть бесплатно Die Man met die Purper Kleed, Albert, Therita, Joreth, Afrikaans, English CC, Man with Purple Robe или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
English subtitles available in the Captions setting Jesus was daardie Man! EGK Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika. Afrikaans. #Afrikaans Lyrics below in Afrikaans and English: Jare gelede in die ou Jerusalem in die hofsaal voor Pilatus staan 'n Man verwerp en verstote Hy dra 'n doringkroon Die Man met die purperkleed. Maar die skare skreeu eendragtig Kruisig! Kruisig Hom! Die Man met die purperkleed x2 Hy was bekend met krankheid smarte en ons pyn Hy neem al ons sonde op Hom Versoek deur die duiwel, deur mense verloon Die Man met die purperkleed Maar die skare skreeu eendragtig Kruisig! Kruisig Hom! Die Man met die purperkleed x2 Hy neem Sy kruis op en dra dit tot op Golgota Verbruisel en deurboor was Hy daar Hulle spuug op Hom en slaan Hom Sy klere word verdeel Die Man met die purperkleed Maar die skare skreeu eendragtig Kruisig! Kruisig Hom! Die Man met die purperkleed x2 ENGLISH Years ago in the old Jerusalem, in Pilate's court stands a Man Rejected and pushed away, He wears a crown of thorns, the Man with the purple robe But the crowds shout in unison, "Crucify! Crucify Him!" The Man with the purple robe He was familiar with our sickness, sorrows, and pain. He takes all our sin upon Himself Tempted by the devil, abandoned by people. The Man with the purple robe But the crowds shout in unison, "Crucify! Crucify Him!" The Man with the purple robe He takes up His cross and carries it up to Golgotha. Crushed and pierces was He there They spit on Him and hit Him. His clothes are divided. The Man with the purple robe But the crowds shout in unison, "Crucify! Crucify Him!" The Man with the purple robe #Afrikaans Afrikaner Afrikaners Afrikaans Boer Boere Suid-Afrika Suid-Afrikaans Suid-Afrikaanse Christus Jesus Christen Christelik Christelike Bybel glo geloof God die Here