У нас вы можете посмотреть бесплатно Gwendoline en die Bet-El-kids (1) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In Gwendoline en die Bet-El-kids word 'n dag in die lewe van 'n gesin met 8 kinders uitgebeeld. Die storie handel oor hoe Jesus 'n lewende deel van elke sekonde van jou dag kan en wil wees. Van die oomblik wat jy jou oë oop maak tot jy gaan slaap. Wanneer jy verlang of hartseer is oor 'n verlies, Jesus is altyd by jou. Jy moet net kies om Hom deel te maak van jou lewe. Sing en dans lekker saam met die Bet-El-kids deur hul dag. 'n Dag in die lewe van Gwendoline en die Bet-El-kids. Nooi Jesus sommer vandag nog in jou hart en lewe in en leef 'n vreugdevolle lewe in oorvloed saam met Jesus. (Bet-El = huis van God; dus, as jy Jesus in jou hart in nooi is jou liggaam 'n tempel van God, dus 'n huis van God, dus 'n Bet-El! Vandaar die naam: Bet-El-kids)