У нас вы можете посмотреть бесплатно Taye - Dans Met Gevaar (Official Music Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Official Music Video for "Dans Met Gevaar" by TAYE. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/DansMetGe... Follow TAYE on Social Media: Facebook - / tayebrink Instagram - https://www.instagram.com/taye_offici... TikTok - https://www.tiktok.com/@taye_official... Select Website – https://selectmusiek.co.za/taye/ Video Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp Photo & Film Executive Producer on behalf of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd: Emil Paul Dancer: Thandi Stolz Dans Met Gevaar - Lirieke Terug op die platteland Voel weer die grond Die stad se lig nou buite sig Sien hoe die mense dans Voel hoe jy kyk Nooit vergeet Jy weet nie wat ek weet Trek my nader en ek wys jou weer Sal jou meer kan leer as wat jy dink Bring die ritme Kom ek wys jou wat jy so onderskat Want jy dink mos dat Die stad kan glad nie dans Maar gee my net een kans Sal my geheim verraai Die tafel draai Jy vra my, maar ek lei Net tussen jou en my Dit wat jy dink is waar Jy’s in gevaar Gaan jy steeds hier bly Ons weer hier kry Dalk ‘n ding of twee wys So draai my hier en nou In die rondte gou Wat jy dink weet ek al klaar Ou, jy dans met gevaar So, los wat jy doen Die oos-rand is hier Weet wat jy dink Ek hoor hoe dit klink Sal’it nooit verloor ‘n Plaasdans vergeet Een, twee, drie Kry my steeds hier Trek my nader en ek wys jou weer Sal jou meer kan leer as wat jy dink Bring die ritme Kom ek wys jou wat jy so onderskat Want jy dink mos dat Die stad kan glad nie dans Maar gee my net een kans Sal my geheim verraai Die tafel draai Jy vra my, maar ek lei Net tussen jou en my Dit wat jy dink is waar Jy’s in gevaar Gaan jy steeds hier bly Ons weer hier kry Dalk ‘n ding of twee wys So draai my hier en nou In die rondte gou Wat jy dink weet ek al klaar Ou, jy dans met gevaar Ou, jy dans met gevaar, hey Gaan jy steeds hier bly Ons weer hier kry Dalk ‘n ding of twee wys So draai my hier en nou In die rondte gou Wat jy dink weet ek al klaar Ou, jy dans met gevaar Ou, jy dans met gevaar Wat jy dink weet ek al klaar Ou, jy dans met gevaar Music video by TAYE performing Dans Met Gevaar (Official Music Video).(C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd #TAYE, #DansMetGevaar