У нас вы можете посмотреть бесплатно Op pad met Afrikaans - Huisie op die vlak или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hannes en Amanda Mostert is besondere mense. Hulle lewe 'n eie lewe, weg van die besoedeling en verleiding van die wêreld waarin die res van die mensdom soos marmotte spartel. Om iemand soos Hannes in die oë te kyk, is om iemand te sien in wie daar nie kwaad skuil nie. Op Grasvlakte, waar ek verstom was om 'n lewende siel agter 'n byna toegewaaide en 'verlate' erf en huis aan te tref, het ek gelag dat my ribbes vir dae daarna nog seer was. Maar dit was 'n klein prys om te betaal vir 'n kuier wat my gemoed vol deernis en respek gelos het.