У нас вы можете посмотреть бесплатно Wanneer Wetenskap Gestraf Word: Wie Word Beskerm in die Bek-en-Klouseer-Krisis? или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Enige iemand wat wetenskap bo politiek stel, word uitgeskuif. Dr. Danie Odendaal, met 40 jaar se ervaring in dieregesondheid, is verwyder omdat hy vrae gevra het oor deursigtigheid, entstofproduksie en die uitsluiting van die privaat sektor. Terwyl bek-en-klouseer versprei, rol nie die koppe van dié wat misluk het nie maar van dié wat die waarheid praat. 📢 Stuur jou besware vir ons na navrae@saai.org 👉 Tyd om jou stem te laat hoor. Ons kan nie nog boere verloor nie.