У нас вы можете посмотреть бесплатно NG Brackenhurst Erediens I 4 Jan. I Luk. 2:1-12: Duurder as Goud, Wierook en Mirre или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
So is ons op die vierde dag van die Nuwejaar, en ons betreë ook 'n nuwe Jaarkalender in die Kerk: Epifanie. Epifanie is een van die kerkjaar seisoene en dit dui op die verskyning van God in die wêreld. Jesus se koms is ‘n sigbare teken van God se teenwoordigheid op aarde en Sy lewe het ‘n nuwe seisoen ingelei. In Epifanie dink ons aan Jesus se lewe vanaf Sy kinderdae tot en met Sy lydenstyd. "Ware redding is nie iets wat jý doen nie.. Dis eerder iets wat met jou gebeur." Dankie Here, dat ek mag getuig van U liefde, dat ek in aan U kant kan staan en my vrese soos stof mag afvee, Amen. TEKS : Matteus 2:1-12 PREDIKER : Ds Philip Coetzee NUWE EREDIENS VIDEO ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by NG Brackenhurst deur in te teken op ons Facebook of Instagram blad vir weeklikse afkondigings. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook: / 16nd6yuegw Instagram: https://tinyurl.com/pn939zrp