У нас вы можете посмотреть бесплатно PSALM 16 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Psalm 16 Gesing deur die Pukkoor van NWU Verwerking Awie van Wyk Neem my in beskerming, o God, ek soek skuiling by U. Ek het vir die Here gesê: “Ek behoort aan U, daar is vir my niks goeds nie behalwe by U.” Here, U is my lewe, Here, U is my lewe, U sorg vir my. U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi. Ek sal die Here bly loof wat my tot regte insigte bring; selfs in die nag bly ek bewus van wat Hy my leer. Here, U is my lewe, Here, U is my lewe, U sorg vir my. U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Ek het die Here tog altyd by my: omdat Hy by my is, struikel ek nie. Daarom is ek bly en juig, ek voel veilig. U gee my nie oor aan die dood nie. U leer my hoe om te lewe. By U is daar groot blydskap, By U is daar oorvloedige blydskap. Liefde. Genade. Uit u hand kom net wat mooi is Natuur video verskaf deur Dr Steve van der Walt