У нас вы можете посмотреть бесплатно Oorleef jy – of floreer jy? | Tilesia Colyn | или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
MENTORMAANDAG lewensafrigting ǀ Maandag 4 November 𝗢𝗼𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝘁𝗲𝗺𝗮: Oorleef jy – of floreer jy? – Tilesia Colyn, lewensafrigter Jy moet nie net met oop oë lewe nie, maar jy moet floreer in alles wat jy aanpak. Daar is so baie mense wat hulle hele lewe lank aan die slaap is en blind deur die lewe loop. As jy bereik waarna jy smag, sal dit jou gelukkig maak. “Daar is geen beter tyd as nóú om in jouself te belê nie. Hoewel jy dalk sukses behaal in die tradisionele sin van die woord, is daar ’n goeie kans dat jy vasgevang is in ’n siklus van stres en uitbranding, en ’n groot deel van jouself in die proses opoffer,” sê Tilesia Colyn, aanbieder van die oudio, Oorleef jy – of floreer jy? 𝗢𝗼𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝗺𝗲𝗻𝘁𝗼𝗿: TILESIA COLYN is ʼn holistiese leefstylafrigter en die stigter van TCF Holistic Solutions. Met ʼn graad in sielkunde en opleiding in Imago verhoudingsterapie, fokus sy op die welstand van werknemers in korporatiewe omgewings. Sy help mense om ʼn gebalanseerde lewe te lei wat liggaam, siel en gees insluit. 𝗪𝗮𝘁 𝗷𝘆 𝗴𝗮𝗮𝗻 𝗹𝗲𝗲𝗿: ✅ Wat beteken dit om jou ware self te wees? ✅ Hoe weet ʼn mens wat jy wil hê? (Visiebord) ✅ Moenie jou toekoms verneuk met huidige keuses nie ✅ Leef jou lewe met liefde en waardering ✅ Gesonde grense lei tot emosionele genesing en groei ✅ Jou toekoms is ʼn werklikheid wat vandag kan begin #MentorMaandag – lewensafrigting wat fokus op WIE jy kan wees. Met trots geborg deur Clover Mama Afrika. #Lewensafrigting #GratisLewensafrigting #PersoonlikeGroei #NuweJy #TilesiaColyn #TCFHolisticSolutions #Voelgoed│#DisnLeefstyl #MamaAfrika #ProfElaineVlok