У нас вы можете посмотреть бесплатно Vorms 👉 Leer vorms in Afrikaans! или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
As jy die basies vorms vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie video stel die basies vorms bekend op 'n prettige manier. Ons wys die sirkel, ovaal, driehoek, vierkant, reghoek, ruit, vyfhoek, ster en hart. Kom leer die vorms in Afrikaans saam met ons! Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die vorms gereeld met jou kind! Ons herhaal die vorms drie keer in hierdie video om dit vas te lê. Die musiek speel elke keer 'n bietjie vinniger en die kinders is mal daaroor! Wys ook items vir jou kind wat julle elke dag gebruik en laat hy / sy die vorm identifiseer. As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander Afrikaanse lessies vir kinders! Dit help ons om dit steeds gratis te verskaf. / stegosauruslearning.co.a www.stegosauruslearning.co.za Facebook: / stegosaurus-learning Vorms vir kinders in Afrikaans! / Shapes in Afrikaans Kleure en vorms in Afrikaans / Colours and shapes in Afrikaans