• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Troeteldiere rympie скачать в хорошем качестве

Troeteldiere rympie 3 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Troeteldiere rympie
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Troeteldiere rympie в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Troeteldiere rympie или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Troeteldiere rympie в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Troeteldiere rympie

Troeteldiere Rympie oorspronklik deur Lami Leer en Speel Videos Troeteldiere is mak diere wat ons kan lief hê Watter troeteldier wil jy eendag hê? Wie maak miaau en lek hulself skoon Dit is 'n kat wat klim in die boom 'n Hondjie blaf en is soms lekker laf Met hom kan jy speel en lekker saam lag Bly jy op 'n plaas en wil jy dalk 'n hoender hê? Hy koekeledeldoe jou wakker en kan eiers lê 'n Perd woon in 'n stal en jy kan op hom ry Watter troeteldier wil jy eendag kry? Voëls soos 'n papegaai maak 'n groot lawaai En 'n geel kuif kokketiel of wat van 'n reptiel? 'n Slang maak my bietjie bang 'n Likkewaan kan darem goggas vang Skilpad eet blare en loop stadig op die grond Of 'n hamster hy hardloop in sy hok en wieletjie rond Hasies eet blare en wortels vir ontbyt Ons moet hulle ook mooi saggies vryf 'n Marmot, muis of rot is ook sag om aan te vat 'n Vis is mooi maar hulle is wel ook nat Watter troeteldier wil jy eendag hê? Een wat saam met jou op die bed kan lê? Een waarmee jy kan praat en speel En vir hul liefde, kos en water gee Elke troeteldier is uniek soos jy Een wat spesiaal is vir jou, is wat jy moet kry -- Donasies: https://ko-fi.com/koffievirlami Baie dankie vir jul ondersteuning. -- Lami poppies:   / nessi_noodles_crochet   Vanessa: 076 924 2561 -- Gratis werkaarte: https://afrikaans.com/leerhulp/lami-l... -- Meer oor Lami Leer en Speel Videos: #afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend #stories, #liedjies en #rympies Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word. 100% GRATIS vir almal. Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap. Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer. Kontak ons gerus by: leerenspeel1@gmail.com Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Tans is 70% van die mense wat ons kanaal gebruik nie subscribed nie. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders. Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig. Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe. Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Comments
  • Wilde diere #geluide #feite #kleuters #lami #afrikaans 3 года назад
    Wilde diere #geluide #feite #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 3 года назад
  • Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans 2 года назад
    Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 2 года назад
  • PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian 6 лет назад
    PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian
    Опубликовано: 6 лет назад
  • TUTAS LIETAS | Tuta ir pavāre | S13E18 1 год назад
    TUTAS LIETAS | Tuta ir pavāre | S13E18
    Опубликовано: 1 год назад
  • Die Klein Mier se Groot Plan | AFRIKAANSE STORIES 4 месяца назад
    Die Klein Mier se Groot Plan | AFRIKAANSE STORIES
    Опубликовано: 4 месяца назад
  • Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos 8 месяцев назад
    Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos
    Опубликовано: 8 месяцев назад
  • Mazulis Sensejs • Smurfi • Oficiālais kanāls! 3 дня назад
    Mazulis Sensejs • Smurfi • Oficiālais kanāls!
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Jabie - PlayTown 2 года назад
    Jabie - PlayTown
    Опубликовано: 2 года назад
  • Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai 4 года назад
    Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai
    Опубликовано: 4 года назад
  • UKULELES KONCERTS 2 года назад
    UKULELES KONCERTS
    Опубликовано: 2 года назад
  • Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos 4 года назад
    Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos
    Опубликовано: 4 года назад
  • Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans 3 года назад
    Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 3 года назад
  • Beris ir Dolita - Linksmos pasakos ▶ 8 pilni epizodai | 37 minučių 1 год назад
    Beris ir Dolita - Linksmos pasakos ▶ 8 pilni epizodai | 37 minučių
    Опубликовано: 1 год назад
  • Jabie - Willow Feather Farm 2 года назад
    Jabie - Willow Feather Farm
    Опубликовано: 2 года назад
  • AUTOBUSA DZIESMIŅA | Kā runā dzīvnieki |  Bērnu dziesma latviešu valodā | Suns, kaķis, pīle 7 лет назад
    AUTOBUSA DZIESMIŅA | Kā runā dzīvnieki | Bērnu dziesma latviešu valodā | Suns, kaķis, pīle
    Опубликовано: 7 лет назад
  • Ekskursija • Smurfai • Lietuvių 3 дня назад
    Ekskursija • Smurfai • Lietuvių
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Tel tot tien  #kleuters #afrikaans #kinders 3 года назад
    Tel tot tien #kleuters #afrikaans #kinders
    Опубликовано: 3 года назад
  • Dino Daniel's Delightful Day | ARPO| Kids TV Shows | Cartoons For Kids | Fun Anime | Popular video 2 года назад
    Dino Daniel's Delightful Day | ARPO| Kids TV Shows | Cartoons For Kids | Fun Anime | Popular video
    Опубликовано: 2 года назад
  • Bou masjiene / Konstruksie voertuie #swaarmasjinerie #Afrikaans #Kinder 4 года назад
    Bou masjiene / Konstruksie voertuie #swaarmasjinerie #Afrikaans #Kinder
    Опубликовано: 4 года назад
  • Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD 6 лет назад
    Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD
    Опубликовано: 6 лет назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5