У нас вы можете посмотреть бесплатно Nico Shevron - Droomstrik ft Dale Mchardy & Dubblé Amount или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Vir die wat nie weet nie, 'n droomstrik is n "dreamcatcher" Hierdie song is my point of view van lewe deur 'n droomstrik Lyrics: Met my rug teen die grond Bewonder ek die lewe deur die oogpunt van 'n droomstrik Alles beweeg in skemas En mens kan sien hoe almal die bitterpil sluk Elke tweede persoon is kort van lont Konflik en geluk is op die spyskaart Een hand was die ander Tog bly gemoed onveranderd Help jou vriend en help jou ma Eendag het jy dit nodig om vrae te vra Vir die mense wat jou groot maak En die mense wat jou dood maak Een hand was die ander Tog bly gemoed onveranderd #Droomstrik #NicoShevron #Afrikaans Social Media Soundcloud: / nico-mouton Facebook: / nicoshevron Instagram: https://www.instagram.com/nicoshevron...