• ClipSaver
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Voëls скачать в хорошем качестве

Voëls 1 year ago

Afrikaans

Peuter

Kleuter

Kinders

Speel

Pret

Kinderspeletjies

Leer

Klas

Les

Liedjies

Rympies

Stories

Speelgoed

Alfabet

Vorms

Kleure

Diere

Getalle

Tel

Afrikaanse luister stories vir kinders Afrikaanse leer liedjies

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Voëls
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Voëls в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Voëls или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Voëls в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Voëls

Lami leer van voëls en hoe om hul uit te ken. Ons kyk ook na hul lewensiklus en bevorder woordeskat nes, eier, snawel, vlerke, vere en pote. Waar is die voel? In n boom In die lug Op die grond Naby water Wat is die voël besig om te doen? Bad Sit op n nes Eet Kap Sing Spring Loop in water Loop Hoe lyk die voël? Watter kleur was sy vere? Hoe lyk die snawel? Lank of kort Breed of dun Reguit of krom Hoe lyk sy pote en bene? Groot kloue of Fyn kloutjies Geweb -- Instagram:   / lami_leer_en_speel_videos   Facebook:   / lamileerenspeelvideos   -- Donasies: https://ko-fi.com/koffievirlami Baie dankie vir jul ondersteuning. -- Lami poppies:   / nessi_noodles_crochet   Vanessa: 076 924 2561 -- Meer oor Lami Leer en Speel Videos: #afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend #stories, #liedjies en #rympies Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word. 100% GRATIS vir almal. Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap. Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer. Kontak ons gerus by: [email protected] Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Tans is 70% van die mense wat ons kanaal gebruik nie subscribed nie. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders. Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig. Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe. Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Comments
  • Alfabet diere in Afrikaans / Klanke / Opvoedkundig vir kleuters 3 years ago
    Alfabet diere in Afrikaans / Klanke / Opvoedkundig vir kleuters
    Опубликовано: 3 years ago
    122274
  • Birds Minisode Compilation (Part 1/2) - Leo the Wildlife Ranger | Animation | For Kids 4 years ago
    Birds Minisode Compilation (Part 1/2) - Leo the Wildlife Ranger | Animation | For Kids
    Опубликовано: 4 years ago
    2999530
  • TUTAS LIETAS I 1.SEZONA 1 year ago
    TUTAS LIETAS I 1.SEZONA
    Опубликовано: 1 year ago
    895111
  • Tannie Lea Musiek Samestelling 2 2 months ago
    Tannie Lea Musiek Samestelling 2
    Опубликовано: 2 months ago
    53305
  • Vad säger djuren? 🐮🐶🦆 Lär dig djurläten för barn på svenska 3 days ago
    Vad säger djuren? 🐮🐶🦆 Lär dig djurläten för barn på svenska
    Опубликовано: 3 days ago
    516
  • Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans 4 years ago
    Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans
    Опубликовано: 4 years ago
    137287
  • Slaaptyd stories vir kinders #lami #afrikaans #slaap #lees #boeke 1 year ago
    Slaaptyd stories vir kinders #lami #afrikaans #slaap #lees #boeke
    Опубликовано: 1 year ago
    4372
  • Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans 1 year ago
    Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 1 year ago
    17908
  • Tannie Lea: Ruimte 1 year ago
    Tannie Lea: Ruimte
    Опубликовано: 1 year ago
    68904
  • Benzee speel by die huis (Deel 1) 3 years ago
    Benzee speel by die huis (Deel 1)
    Опубликовано: 3 years ago
    77231

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5