У нас вы можете посмотреть бесплатно RSG Bekbasaar: Die Reine Wynheid Episode 5 - Cap Classique met Bubbles Ferreira или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Binnekort word daar wêreldwyd die proppe van vonkelwynbottels afgeskiet om die Nuwejaar te verwelkom. Pieter "Bubbles" Ferreira kuier in die ateljee. Ons vind uit hoe die benaming Cap Classique gekies is, eksperimenteer met 4 tipes vonkelwynglase en ons klink 'n glasie op Bubbles se 36ste en laaste oesjaar van Bubbles by Graham Beck. Wat lê volgende vir hom voor? Jy vind ook uit waar die tradisie van "gesondheid" vandaan kom en natuurlik is daar Martelize se wyn van die week. Dit is die Reine Wynheid met Martelize Brink. Nuwe episode elke Woensdag. Beskikbaar op www.rsg.co.za Youtube, Spotify en SABC+ Hierdie klankopname is die eiendom van RSG en SABC Radio. Dit is slegs vir persoonlike gebruik en kan nie op enige ander platform uitgesaai of gedeel word, sonder die skriftelike toestemming van die SABC nie. Die onregmatige gebruik, verspreiding en/of uitsending van hierdie opname, sal tot regstappe en vervolging lei.