У нас вы можете посмотреть бесплатно Wil jy jou plaas laat groei, koste sny, en voorbly met die nuutste landboutegnologie? или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Kobus de Lange vertel ons meer van AgriHX — ’n dinamiese landbou ekspo in Limpopo by The Ranch Resort, die kosmandjie van Suid-Afrika. Van gewasse tot vee, dis waar elke landbousektor saamkom om te leer, te netwerk en te groei. Verken innovasies, kennissessies, en jeugprogramme wat daarop gemik is om die volgende generasie landbouleiers op te lei en te inspireer. Vir meer inligting besoek www.agrihx.co.za #AgriHX2026 #LandbouTegnologie #LimpopoEkspo #LandbouSektor #Innovasie #JeugProgram #landbouleiers TLU SA Limpopo Limpopo RPO Agri Limpopo