У нас вы можете посмотреть бесплатно Agrico T1250: Ons Grootste Ripper saam met die John Deere 9RX 830 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Skop stof op met Agrico se grootste ripper nóg! In hierdie video deel Agrico se implement produkbestuurder, Paul Burger, en plaaslike boer Aser Nel hul insigte oor die 14-tand T1250 ripper, gebou vir diep bewerking in sandgronde - tot 800 mm diep! Agter die kragtigste trekker in produksie, die John Deere 9RX 830, lewer hierdie kombinasie gróót resultate. “In sommige gronde kan jy selfs 500 tot 800 kg ekstra opbrengs per hektaar kry vir elke 100 mm wat jy dieper werk. Met sulke voordele betaal die werktuig homself in een seisoen af.” Kyk hoe hierdie implement die gronde tussen Hopetown en Bothaville bewerk! Tegniese inligting: 🔧 14-skaar automatiese herset ripper Tot 800 mm werkdiepte Die tandskag is 25mm wyd 6 m hoofraam + 3 m vlerke Vou hirdroulies op vir vervoer Hoë sterkte staal verminder slytasie 📞 Meer inligting? Praat met enige van ons landswye takke of kontak Paul Burger via die nommer aan die einde van die video. @JohnDeereAME #ripper #T1250 #landbou #plaaslewe #meganisasie #sandgrond #trekkers #boerdery