У нас вы можете посмотреть бесплатно Afrikaanse alfabet vir kinders-die letter q ▶ klank die alfabet или скачать в максимальном доступном качестве, которое было загружено на ютуб. Для скачивания выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
As jy die Afrikaanse alfabet vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan die letter q. Ons stel die letter q bekend, skryf hom, luister na sy klank en identifiseer woorde wat met die q klank begin. In die video word verwys na 'n werkvel vir die letter q. Die werkvel kan hier afgelaai word: https://www.dropbox.com/s/khpivye5h6i... Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die letters en klanke gereeld met jou kind! Ook baie belangrik om te onthou: Klank die alfabet Skryf die letter q (in die sand, op papier, in die lug!) Identifiseer woorde wat met die q klank begin As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders! "Subscribe" hier: https://www.youtube.com/c/stegosaurus... Loer na ons webtuiste met al ons videos! www.stegosauruslearning.co.za Ons is ook op Facebook - volg ons daar: / stegosauruslearning