У нас вы можете посмотреть бесплатно Tetelestai - Riaan Naudé или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
100 Afrikaanse liedjies in 100 dae! Ter viering van Afrikaans se honderdste bestaansjaar sal Anton Esterhuyse en van sy musiekvriende elke dag vanaf 29 Januarie tot 8 Mei ’n Afrikaanse video op die “Zita Filmz”-kanaal in Youtube vrystel – gunstelingtreffers van die afgelope tien dekades. Begin jou dag met ’n Afrikaanse treffer! Hierdie is geensins ’n omvattende lys van Afrikaanse treffers nie – die poel is eenvoudig te groot. Nietemin behoort ’n ieder en ’n elk ’n geliefde treffer te herken. @Afrikaans_100 @ATKVBemarking Rudi Muller (Vonk Musiek) Verwerking: Anton Esterhuyse Klavier: Anton Esterhuyse Baskitaar: Dries Hymann Tromme: Angelo Mockie Unimusorkes (& gasspelers): Viole: Diandra Steenekamp, Ezelle Erasmus Altviool: Dora Ackerman Tjello: Kornelia von Eschwege Fluite: Karen Junqueira, Marleen Sieberhagen Saksofone: Leana Viljoen, Maryke Labuschagne Perkussie: Marlou Strydom Lokaal: Geloofsentrum Universitas