У нас вы можете посмотреть бесплатно Chenél No.1 Vat My Los My (Musiek Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
"Vat My Los My" is die nuutste pop rock-treffer van die talentvolle Afrikaanse liedjieskrywer en sanger, Chenél No.1. Die liedjie vang die rou emosie van 'n stormagtige verhouding vas waar 'n vrou haar kêrel uiteindelik konfronteer oor sy onbesliste gedrag. Sy eis 'n duidelike besluit - of hy haar wil hê en of hy moet aanbeweeg. Met kragtige lirieke en 'n dinamiese musikale begeleiding, is hierdie liedjie bestem om diep aanklank te vind by luisteraars wat al self deur so 'n situasie gaan. Connect with me on socials: https://found.ee/ChenelNo1Music Website https://chenelno1.com/ Spotify https://open.spotify.com/artist/1Xbi5... Apple Music: / chen%c3%a9l-no-1 Bandcamp (Head on over if you'd like to buy the song) https://chenelno1.bandcamp.com/ TikTok / chenel_no1 Twitter / chenel_no1 Instagram / chenelno1 Facebook / Vat My Los My Stroom Skakels: https://found.ee/VatMyLosMy Vat My Los My Lirieke Jy sê jy is lief vir my Dan’s hy warm, dan weer koud Jy maak my benoud Met jou volgende skuif Ons altwee weet dat jy ‘n besluit sal moet maak Vat my los, my maak my breek my Sny my, hou my net bietjie vas Moet my nie aan ‘n lyntjie hou nie Vat my los, my maak my breek my Sny my, hou my net bietjie vas Moet my nie aan ‘n lyntjie hou nie Jy speel games met my Ek’s ‘n pion in jou web Wie gaan my ooit red Ek is verslaaf aan jou lyf Ons altwee weet dat jy ‘n besluit sal moet maak Vat my los, my maak my breek my Sny my, hou my net bietjie vas Moet my nie aan ‘n lyntjie hou nie Die bed is aan jou brand Die bed is aan jou brand Hy vat vlam, hy vat vlam Maak op jou bleddie mind Vat my los my maak my breek my Sny my, hou my net bietjie vas Moet my nie aan ‘n lyntjie hou nie Vat my los, my maak my breek my Sny my, hou my net bietjie vas Moet my nie aan ‘n lyntjie hou nie Die bed is aan jou brand Die bed is aan jou brand Hy vat vlam, hy vat vlam Vat My Los My!