У нас вы можете посмотреть бесплатно Moenie Bekommerd Wees Nie | Die Berg Preek Reeks | Sondag-skool Les vir Kinders или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Moenie Bekommerd Wees Nie | Die Berg Preek Reeks | Sondag-skool Les vir Kinders In vandag se les, leer ons alles oor wat Jesus gesê het oor om nie bekommerd te wees nie. Was jy al ooit bekommerd oor skool, kos, klere of die toekoms? Wel, Jesus sê vir ons nie bekommerd te wees nie, want God is ons Voorsiener en Hy sal in elkeen van ons behoeftes voorsien! Ons gaan kyk hoe God die voëls voer 🐦, die blomme aantrek 🌸, en hoe Hy belowe om ook vir ons te sorg! Plus ons gaan praktiese maniere leer om op te hou bekommerd wees – soos om te bid, dankbaar te wees, God se Woord te lees en te onthou hoe getrou Hy voorheen was. 💖 #MoenieBekommerNie #Sondagskool #KinderBybelLes #Matteus6 #GodVoorsien #BergPreek #SoekEersSyKoninkryk Hier is vandag se craft link: https://fathersheart.co.za/FHKidz%20C... Jy kan by ons WhatsApp Groep aansluit met hierdie link: https://chat.whatsapp.com/BybyJOAl7uW... Onthou om ons Facebook Blad te volg: / fathersheartkidz