У нас вы можете посмотреть бесплатно Spanning & Konflik in die ANC! | Politieke Oorsig – 27 Feb 2026 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Welkom by ons eerste Politieke Oorsig saam met politieke ontleder Ronald Henwood. In hierdie week se episode kyk ons eers na die internasionale toneel — onder andere: • Trump se tarief-twis • Die Amerikaanse verkiesing • Die situasie in die Midde-Ooste Daarna skuif ons fokus na plaaslike politiek: • Partye wat begin posisioneer vir die verkiesing • Toenemende spanning en konflik binne die ANC • En die groot vraag: Is ons besig om die stryd teen korrupsie te wen met die Madlanga-kommissie? Tydgrepe: 00:42 Internasionaal - Trump 08:10 Internasionalal - Midde Ooste 11:55 Plaaslik - Verkiesings 23:22 Plaaslik - Madlanga Kommissie 👉 Bly op hoogte: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... #politieksa #ANC #verkiesing2026 #sapolitiek #politiekeoorsig #RonaldHenwood #internasionalenuus #korrupsie #madlangakommissie #trump #geopolitiek #AMT