У нас вы можете посмотреть бесплатно So ongelooflik sommiges kon dit nie glo nie или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hoe maak dit sin dat party gedink het dat Jesus mense gesonde maak en duiwels uitdryf deur die hulp van een of ander duiwel? Tog is dit hoe ongelooglik Jesus was vir mense. Dat hulle met allerhande irrasionele verklarings van wie hy is vorendag gekom het. Jesus herinner hulle egter dat dit net deur die Heilige Gees is wat hierdie werk gedoen kan word. En dit is moontlik, want selfs die dissipels van die Fariseërs kon dit doen. Dit herinner ons dat God se werk moontlik is – ook in ons wêreld – en dan dit soms radikaal is. Skriflesing: Matteus 12:22-32 Prediker: Ds Larry van der Walt