У нас вы можете посмотреть бесплатно Oppitafel - Ivor Swartz или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die “tikkende tydbom” van ons land, vaderloosheid is vandag Oppitafel saam Ivor Swartz Van ’n jong ouderdom was Ivor vasgevang in hopeloosheid, en so die samelewing begin bevraagteken. Hy het die "gevoel" van behoort in die verkeerde plekke gesoek. Hy het gegaan van gang lewe, na tronk lewe en uiteindelik genesing gevind en is vandag ’n Jeug Pastoor. Ivor gesels ook bietjie met ons oor sy boek “Die verlore seun vannie Gaaitjie”, die ware verhaal van die verlore seun van ons tyd. Dis nooit te laat om terug te keer na die Here toe nie. Die is ’n storie van hoop, vergifnis, genesing en restorasie. Like en share, ons kyk uit om van julle te hoor Onthou om op EnDeo Familiekerk se kanaal te subscribe. / endeofamiliekerk Al die episodes van Oppitafel is beskikbaar op ons YouTube kanaal. Hou ons blad dop vir seiseon 2 van Oppitafel.