У нас вы можете посмотреть бесплатно Appel - Die Boer Hier Binne My (Amptelike Musiekvideo) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hierdie video is moontlik gemaak deur LAEVELD AGROCHEM en CASE. Luister 'Die Boer Hier Binne My' hier: https://Appel.lnk.to/DieBoerHierBinneMy Executive Producer: Christoph Kotze Director/DP/Editor - Christian Wolf, SASC Cam Assist - Wilhelm van der Westhuizen Key Grip - Werner Nortjé Best Boy - Wesley Kruger Special Effects - Tertius de Lange SFX assistant - Rasta Location Manager and PA - Jolene Kilian Production Manager: Georic Lomas BTS & Playback: Marco van Deventer Coleske Group Representative: Paulo Azevedo Volg Appel op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristo... Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igs... TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?... ____________________________________ Lirieke: Die oes is groot Maar die aarbeiders is min Dit vat ñ sekere boer Om dit in te bring Die enigste dobbelspel Wat die Here goedkeur Is die boer, is die boerdery En soms weet jy nie hoekom jy Doen wat jy doen nie Dag na dag in die lande Meer opwaarts as afdraende Maar Die enigste dobbelspel Wat die Here goedkeur Is die boer, is die boerdery Ja ek bid vir 40 goue oeste En gesondheid Mag my vrou en my kinders My dra deur die swaarste tyd Dis hier waar ek hoort Waar ek wil bly Ja dis vir die boer hier binne my Dis vir die boerdery 40 vollesirkel lewensoes Ek weet die gees is sterk Maar die lyf is moeg 40 jaar in jou woestyn, 40 dae het jy gehoop 40 keer vir die boerdery Alles het by die Skepper begin En ñ boer is ñ man wat weet Sonder God groei niks Want die Skepper die weet Ja die Here die weet, dis jou hart Dis die boerdery Ja ek bid vir 40 goue oeste En gesondheid Mag my vrou en my kinders My dra deur die swaarste tyd Dis hier waar ek hoort Waar ek wil bly Ja dis vir die boer hier binne my En Dit reën in koördinate In hierdie put sonder water Hierdie lappies land gelap Hier deur my hart En ek fluister ek die Onse Vader Met die Bybel aan my sy Ja dis vir die boer hier binne my Dis vir die boerdery Ek bly hier Ek is geplant Ek is geoes Ek het gerank Dit is alles vir die boerdery Dit is alles vir die boerdery