У нас вы можете посмотреть бесплатно nisBOERE 1 | Episode 8 | Rys, Macadamia-neute en Perlemoen или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Vandeesweek besoek die span drie ongewone boerderye wat onder meer weens enorme Chinese belangstelling hul eienaars al die pad bank toe laat lag. Die HIK-perlemoenplaas naby Hermanus lewer al bykans 160 ton van hierdie gesogte seeslak nadat die eienaars die geleentheid gesien het om geld in dollars te verdien. ‘n Kortkoppie agter hulle volg Macadamiaboere wat skaars kan voorbly in hul verskaffing van hierdie relatief nuwe neutkultivar om aan die wêreld, en veral China, se vraag te voldoen. Nog ‘n sonderlinge sukses is die plaas van Leon Su, wat nie soseer vir Suid-Afrika wys waar David die wortels gegrawe het nie as om ons, op sy plaas naby Viljoenkroon, te leer hoe om rys te verbou.