У нас вы можете посмотреть бесплатно Rona van Blerk - Veilig или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Dit is vir my so 'n groot voorreg om my heel eerste liedjie (oftewel debuut enkelsnit as jy wil) met julle te deel- so reg uit die hart uit. Beskikbaar op ITunes: https://itunes.apple.com/za/album/vei... Woorde en Musiek: Rona van Blerk KREDIETLYS: LIEDJIE: Opname en Redigering: Crooked House Records (Indien jy enige opneem-behoeftes het, skakel Pieter Greyling by 082 573 4932) Dit was vir my verskriklik lekker om baie talentvolle instrumentaliste (met wie ek 'n spesiale pad stap) te kon inspan vir die opneem van die liedjie. Dankie vir al die herinneringe, julle tyd en moeite. DIE Band: Dromme: Lucas Theron Baskitaar: Amori Teseling Kitaar: Arend van den Berg (asook hulp met toonset van liedjie) Elektriese Kitaar: Jean Lenix Fourie Viool: Lizanne Dippenaar Tjello: Mieke Nell Klavier: Christiaan de Klerk Vocals en Backing Vocals: Rona van Blerk MUSIEKVIDEO: Konsep: Rona van Blerk en Hancke van Blerk Opname en Redigering: Lourens Luyt (Silent Planet Media: 082 856 1253) Dankie aan elkeen wat op enige manier deel vorm van hierdie ongelooflike spesiale oomblik. Daarsy! Deel na hartelus met al wat leef en beef as jy hiervan hou.