У нас вы можете посмотреть бесплатно Helmut Meijer - "Sink" (Lirieke Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Sink is available for download and streaming at: iTUNES / APPLE MUSIC: https://apple.co/3h6yShN SPOTIFY: https://spoti.fi/3Aa4WsB WEBSITE: https://helmutmeijer.com/track/sink-s... Written, Performed, Produced and Mastered by Helmut Meijer (C) 2021 Helmut Meijer Music administered by Active Music Publishing (Pty) Ltd. ------ SINK in die donker lê ek en staar na my skerm ek wonder hoe dit sou wees in ’n ander tyd in die donker nag lê ek en dink aan my vrede ek wonder wie ek kon wees in ’n ander stryd daar’s soveel wat my wakker hou daar’s soveel wat my vas laat klou ek sink! die waters lyk vlak maar ek sink! dit lyk of ek speel in die branders maar die water is anders ja, ek ek sink! met ’n skare wat toekyk ek sink! as iemand my hoor en kom uithaal sal die storie verander in die donker lê ek en wonder oor môre daar’s soveel wat gebeur en ek het geen beheer in die oggend wonder ek oor alles van die donker daar is dinge waardeur ek moet wroeg; ek kan net dit dink dat [koor] hoe kan ek nog wonder? hoe bly ek verwonderd? ek steek my hand uit ek’s heeltemal uit asem... ek sink! die waters lyk vlak maar ek sink! dit lyk of ek speel in die branders maar die water is anders ja ek ek sink! reg voor die ander ek sink! mens sal dink dat ek nou reeds beter weet maar...