• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg скачать в хорошем качестве

Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg 6 дней назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Die verskynsel van haatspraak is nie ‘n nuwe ding nie. Dis so oud soos die Bybel self en dis die HERE se profete wat daarmee begin het. Eintlik die HERE self, die dag toe Hy gesê het: Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie! Woordverkondiging: 1 Konings 18, ds Gustav Opperman ‪@WoordeuitsyWoning‬ Lees 1 Kon 16:29–17:1; 18:1-21 Teks 1 Kon 18:21 En Elía het nader gekom na die hele volk en gesê: Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die Here God is, volg Hom na; en as Baäl dit is, volg hom na! Maar die volk het hom niks geantwoord nie. Tema: Elia se haatspraak Psalms: 100:1,2,3,4; 38:1,5,17; 33:10,11: 146:3,4 Opnamedatum: 2026 02 01 1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers 2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand   Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • REKOLEKCJE PARAFIALNE 19-22.02.2026 | Sanktuarium MBNP w Niechobrzu
    REKOLEKCJE PARAFIALNE 19-22.02.2026 | Sanktuarium MBNP w Niechobrzu
    Опубликовано:
  • Dzisiaj Informacje Telewizja Republika 20.02.2026 | TV Republika 11 часов назад
    Dzisiaj Informacje Telewizja Republika 20.02.2026 | TV Republika
    Опубликовано: 11 часов назад
  • I Speak Jesus ~ Top 10 Best Songs by Hillsong Worship – The Most Wonderful Worship Tracks Трансляция закончилась 12 часов назад
    I Speak Jesus ~ Top 10 Best Songs by Hillsong Worship – The Most Wonderful Worship Tracks
    Опубликовано: Трансляция закончилась 12 часов назад
  • God sal alle trane afvee Jes 25 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    God sal alle trane afvee Jes 25 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • Word Satanisme as Christendom Verkoop? 4 дня назад
    Word Satanisme as Christendom Verkoop?
    Опубликовано: 4 дня назад
  • 118) Elia se haatspraak (Volledige Erediens: 1 Kon 18)  Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 5 дней назад
    118) Elia se haatspraak (Volledige Erediens: 1 Kon 18) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 дней назад
  • Вот почему НЕ НАДО заводить мужчину после 60 - Наталья Бехтерева 22 часа назад
    Вот почему НЕ НАДО заводить мужчину после 60 - Наталья Бехтерева
    Опубликовано: 22 часа назад
  • Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels 2 недели назад
    Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Tsunami in die kerk! Bly staande in 2020. 1Joh1, 1Joh 2 en Openbaring 12 Ds Gustav Opperman 6 лет назад
    Tsunami in die kerk! Bly staande in 2020. 1Joh1, 1Joh 2 en Openbaring 12 Ds Gustav Opperman
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Manne Ontbyt 2026 (Dr Pieter Groenewald) 5 дней назад
    Manne Ontbyt 2026 (Dr Pieter Groenewald)
    Опубликовано: 5 дней назад
  • God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg 3 года назад
    God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg
    Опубликовано: 3 года назад
  • 🎵 2 UUR LOFPRYSING 🔥 Moenie Vrees Nie 🔥 Afrikaanse Lofprysing 🎵 3 дня назад
    🎵 2 UUR LOFPRYSING 🔥 Moenie Vrees Nie 🔥 Afrikaanse Lofprysing 🎵
    Опубликовано: 3 дня назад
  • 338. Ko par to saka Bībele? 15 часов назад
    338. Ko par to saka Bībele?
    Опубликовано: 15 часов назад
  • Wanneer is God met jou? (Joh 8:20-51) | Vita Dei 740 2 дня назад
    Wanneer is God met jou? (Joh 8:20-51) | Vita Dei 740
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Вот почему ты болеешь и терпишь неудачи... Это ещё можно исправить! 15 часов назад
    Вот почему ты болеешь и терпишь неудачи... Это ещё можно исправить!
    Опубликовано: 15 часов назад
  • Bek en klou sonder grense Ds Gustav Opperman Helpende Woord#293 @WoordeuitsyWoning 1 день назад
    Bek en klou sonder grense Ds Gustav Opperman Helpende Woord#293 @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 день назад
  • Шокирующая разница между евреями, иудеями и израильтянами | Тайны, которые раскрывает Библия 2 недели назад
    Шокирующая разница между евреями, иудеями и израильтянами | Тайны, которые раскрывает Библия
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Prof Johan Janse van Rensburg - Bekering 5 дней назад
    Prof Johan Janse van Rensburg - Bekering
    Опубликовано: 5 дней назад
  • Известные христианские песни🎶 10 песен 3 недели назад
    Известные христианские песни🎶 10 песен
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Die Seun van God : Jesus Christus se begrafnisdiens (Luk 23:50-56) 6 дней назад
    Die Seun van God : Jesus Christus se begrafnisdiens (Luk 23:50-56)
    Опубликовано: 6 дней назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5