У нас вы можете посмотреть бесплатно Wonderwerk op wonderwerk - Anton Botha, My Getuienis или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In hierdie video getuig Anton van sy lewe en van die wonderwerke wat God daarin verrig het. Dit spreek van versoeking en van foute, van waarskuwings en van seerkry; van tugtiging en van God se oorvloedige seëninge. Dit alles het daartoe gelei dat Anton uiteindelik die man van God geword het wat hy vandag is. Mag hierdie getuienis eer en heerlikheid aan ons Skepper en Verlosser bring; en mag dit vir jou persoonlik ’n groot seën wees, veral as jy tans vashaak op die pad van sonde. Mag ons ook altyd onthou dat daar geen sonde só groot is, wat ons liefdevolle Hemelse Vader nie bereid is om die berouvolle sondaar te vergewe nie. Baie dankie aan Henning de Beer vir hierdie opname. KONTAK BESONDERHEDE SDA Filadelfia sekretaresse: [email protected] (+27 66 317 8731) Anton Botha: [email protected] (+27 76 099 3115) Sue Botha (Anton se ma): [email protected] (+27 60 977 1288) Nicolene Filmalter (Anton se sussie): [email protected] BANK BESONDERHEDE Sewendedag Adventiste Kerk Gemeente Filadelfia ABSA Tjek: 4050692621 Takkode: 632005 Verwysing: Anton Botha dialise Internasionale Swift Betalings Swift Kode: ABSAZAJJ of Anton Botha FNB Easy Account: 63057768154 Takkode: 261550 Verwysing: Anton Botha dialise Internasionale Swift Betaling Swift Kode: FIRNZAJJ