У нас вы можете посмотреть бесплатно Heartbreaking funeral of Jaylin Jayla (actress of Shane The Coolest's Short films - Kort Verhale) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Heartbreaking funeral of Jaylin Jayla (Young actress of Shane The Coolest's Short films - Kort Verhale) Dit was altyd vir my baie lekker om Kort Verhale te edit waarin Jaylin Jayla gespeel het. Haar engery was altyd so real en sy het haar letterlik uit geleef in die acting. Dit is hoekom dit so moeilik was vir my om hierdie Begrafnis video van haar te edit. As ek net begin edit en ek sien haar kus dan is ek vol tranne😭 en dan los ek maar eers weer sodat my hart net sterker kan word😔 Ek het uit gesien vir die toekoms en die dinge wat ons nog sal doen en bereik as n span☺️... Ons kon nie ophou praat oor hoe ons sal travel en ons ouers sal trots maak nie. Ek was super excited oor die toekoms. Maar toe gebeur dit so dat ek nie weer n video shoot en edit waarin sy acting doen nie, maar hierdie keur n video waar sy begrawe word. My hart was gebreek en dit was die seerste seer van my lewe💔😪 Ek het nie net n "rising superstar" verloor nie, maar ook n vriend. Iemand wat net die beste wil he vir almal 😪 Ek bid dat God ons harte vrede moet maak... Vir ons as haar vriende, haar family, haar broer, haar sister, haar pa en veral haar Ma. Ek bid dat God ons hierdeur sal dra sodat ons net aan die mooi herhinneringe kan dink en dat die seer moet weg gaan. R. I. P Jaylin Jayla 🕊️