У нас вы можете посмотреть бесплатно Wentzel - Help 'n Bietjie (Official Music Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
"Official Music Video for ""Help 'n Bietjie"" by Wentzel. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/hnb Follow Wentzel on Social Media: Instagram - https://www.instagram.com/w_e_n_t_z_e... TikTok – https://www.tiktok.com/@w_e_n_t_z_e_l... Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... Select Website – https://selectmusiek.co.za/wentzel/ Video Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp Photo & Film Venue: Die Afrikaner Lead Actors: Ruan Scheepers & Dané Niemann Executive Producer on behalf of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd: Emil Paul Music video by Wentzel performing Help ‘n Bietjie (Official Music Video).(C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd "Help ‘n Bietjie – Wentzel Jy weet dis tyd dat ‘n man besluit Wat is die regte skuif om haar te kry? Woorde soos “hey, kom saam met my” Is soms te swaar As jy haar hand wil vra ‘n Man kort net ‘n bietjie hulp hulp hulp As jy weer sien staan hy op op op Sy’s die een wat hy wil hê en langs hom moet lê Maar hoe kan hy dit vir haar sê? Oh, help ‘n bietjie Help ‘n bietjie Help ‘n bietjie daar Soveel aande later en hy sukkel om te vra Oh, help ‘n bietjie Help ‘n bietjie Help ‘n bietjie daar Somer kom al nader Hy sal definitief moet vra Oh help ‘n bietjie Oh, help ‘n bietjie daar Soveel aande later en hy sukkel om te vra Oh help ‘n bietjie Oh, help ‘n bietjie daar Somer kom al nader Hy sal definitief moet vra Sy dink dis tyd om ‘n man te kry Wat haar hart verstaan al is sy skaam Woorde soos “hey!” Laat haar besef sy wil hom hê As hy net sy sê wil sê ‘n Man kort net ‘n bietjie hulp hulp hulp As jy weer sien staan hy op op op Sy’s die een wat hy wil hê en langs hom moet lê Maar hoe kan hy dit vir haar sê? Oh, help ‘n bietjie Help ‘n bietjie Help ‘n bietjie daar Soveel aande later en hy sukkel om te vra Oh, help ‘n bietjie Help ‘n bietjie Help ‘n bietjie daar Somer kom al nader Hy sal definitief moet vra Oh help ‘n bietjie Oh, help ‘n bietjie daar Soveel aande later en hy sukkel om te vra Oh help ‘n bietjie Oh, help ‘n bietjie daar Somer kom al nader Hy sal definitief moet vra Help ‘n bietjie, help ‘n bietjie Help ‘n bietjie daar Oh, help ‘n bietjie daar Oh, help ‘n bietjie daar Help ‘n bietjie, help ‘n bietjie Help ‘n bietjie daar Manne, hy gaan definitief moet vra Help ‘n bietjie, help ‘n bietjie Help ‘n bietjie daar Oh, help ‘n bietjie daar Oh, help ‘n bietjie daar Help ‘n bietjie, help ‘n bietjie Help ‘n bietjie daar Manne, hy gaan definitief moet vra Oh, help ‘n bietjie Help ‘n bietjie Help ‘n bietjie daar Soveel aande later en hy sukkel om te vra Oh, help ‘n bietjie Help ‘n bietjie Help ‘n bietjie daar Somer kom al nader Hy sal definitief moet vra Oh help ‘n bietjie Oh, help ‘n bietjie daar Soveel aande later en hy sukkel om te vra Oh help ‘n bietjie Oh, help ‘n bietjie daar Soveel maande later Hy’t uiteindelik gevra #Wentzel #HelpnBietjie"