• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Vrugte kleure скачать в хорошем качестве

Vrugte kleure 10 месяцев назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Vrugte kleure
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Vrugte kleure в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Vrugte kleure или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Vrugte kleure в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Vrugte kleure

In die kombuis op die rak staan n reenboog vrugtebak. Ek sit plat, op die mat en ek kan my hande klap. Lami leer, Lami speel. Eers die vrug dan die kleur. En as ek sukkel, kan ek weer probeer Appel appel rooi rooi Piesang piesang, geel Lemoen is oranje Peer peer groen Druiwe druiwe pers pers Bloubessie blou Waatlemoen is binne pink Maar buite is dit groen Werkaarte: Subscribe en stuur 'n epos na leerenspeel1@gmail.com -- Instagram:   / lami_leer_en_speel_videos   Facebook:   / lamileerenspeelvideos   -- Donasies: https://ko-fi.com/koffievirlami Baie dankie vir jul ondersteuning. -- Meer oor Lami Leer en Speel Videos: #afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend #stories, #liedjies en #rympies Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word. 100% GRATIS vir almal. Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap. Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer. Kontak ons gerus by: leerenspeel1@gmail.com Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Tans is 70% van die mense wat ons kanaal gebruik nie subscribed nie. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders. Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig. Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe. Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Comments
  • Les 1 Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans 2 года назад
    Les 1 Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 2 года назад
  • Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies 2 года назад
    Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies
    Опубликовано: 2 года назад
  • AUTOBUSA DZIESMIŅA | Kā runā dzīvnieki |  Bērnu dziesma latviešu valodā | Suns, kaķis, pīle 7 лет назад
    AUTOBUSA DZIESMIŅA | Kā runā dzīvnieki | Bērnu dziesma latviešu valodā | Suns, kaķis, pīle
    Опубликовано: 7 лет назад
  • Ons leer van vrugte | Fruits in Afrikaans 9 месяцев назад
    Ons leer van vrugte | Fruits in Afrikaans
    Опубликовано: 9 месяцев назад
  • Les 5 Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans 2 года назад
    Les 5 Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 2 года назад
  • Котэ: Пиньята и стучалки - развивающие мультики для детей 2 года назад
    Котэ: Пиньята и стучалки - развивающие мультики для детей
    Опубликовано: 2 года назад
  • 5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski 12 дней назад
    5 x Pilnas Epizodes | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski
    Опубликовано: 12 дней назад
  • Смотреть фильм в картонном кинотеатре… Но войти не в ту дверь! 1 месяц назад
    Смотреть фильм в картонном кинотеатре… Но войти не в ту дверь!
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD 6 лет назад
    Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Kitas ir Keitė 😻 Dėl visa ko  47 serija  | Filmukas vaikams lietuviškai 4 месяца назад
    Kitas ir Keitė 😻 Dėl visa ko 47 serija | Filmukas vaikams lietuviškai
    Опубликовано: 4 месяца назад
  • Juffrou Linky by Ipic Play | Afrikaanse Kindervideos 3 месяца назад
    Juffrou Linky by Ipic Play | Afrikaanse Kindervideos
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Seisoen 1 1 год назад
    Seisoen 1
    Опубликовано: 1 год назад
  • Три Кота | Сборник хороших серий | Мультфильмы для детей😃 2 дня назад
    Три Кота | Сборник хороших серий | Мультфильмы для детей😃
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Любимые сказки: Жихарка и Колобок  —  Золотая коллекция Soyuzmultfilm и студии Pilot 2 дня назад
    Любимые сказки: Жихарка и Колобок — Золотая коллекция Soyuzmultfilm и студии Pilot
    Опубликовано: 2 дня назад
  • УЧИМ ЦВЕТА И ЦИФРЫ Цветная Гусеница | Учимся считать от 1 до 10 8 лет назад
    УЧИМ ЦВЕТА И ЦИФРЫ Цветная Гусеница | Учимся считать от 1 до 10
    Опубликовано: 8 лет назад
  • Tel tot tien  #kleuters #afrikaans #kinders 3 года назад
    Tel tot tien #kleuters #afrikaans #kinders
    Опубликовано: 3 года назад
  • Seediere + Gratis PDF werkkaart! #kleuters #lami #afrikaans 10 месяцев назад
    Seediere + Gratis PDF werkkaart! #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 10 месяцев назад
  • Синий Трактор Учим цвета - Левий Лев 6 дней назад
    Синий Трактор Учим цвета - Левий Лев
    Опубликовано: 6 дней назад
  • AL die Lami liedjies in een! #kleuters #afrikaans 2 года назад
    AL die Lami liedjies in een! #kleuters #afrikaans
    Опубликовано: 2 года назад
  • Leer en Speel met Baba! | Baba-Gebaretaal, Getalle, Kleure & Vorms | Prettige Liedjies en Rympies! 1 год назад
    Leer en Speel met Baba! | Baba-Gebaretaal, Getalle, Kleure & Vorms | Prettige Liedjies en Rympies!
    Опубликовано: 1 год назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5