• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Sintuie vir kinders - Gehoor скачать в хорошем качестве

Sintuie vir kinders - Gehoor 2 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Sintuie vir kinders  - Gehoor
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Sintuie vir kinders - Gehoor в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Sintuie vir kinders - Gehoor или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Sintuie vir kinders - Gehoor в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Sintuie vir kinders - Gehoor

Liedjie oor geluide. Ons gaan 'n speletjie speel! Lami gaan vir ons 'n klank laat hoor en dan moet ons raai wat dit is. Die hart van hierdie video is om kinders se waarneming te stimuleer en die ontdekking van hul omgewing aan te wakker. Kleuters se vermoë om vergelykings aan te tref en verbande te le word uitgebrei en abstrakte konsepte word speel speel verduidelik. Ons leer ook om natuur verskynsels waar te neem en self afleidings te maak oor dinge wat in die wêreld om hul gebeur. Liedjie Geluide geluide Wat kan ek hoor Geluide geluide Hoor met my oor Die voëltjies sing (tweet tweet), die hondjies blaf (woef woef) Ek maak klanke en wees lekker laf (lala) – Gratis werkaarte: Subscribe en stuur 'n epos na leerenspeel1@gmail.com -- Instagram:   / lami_leer_en_speel_videos   Facebook:   / lamileerenspeelvideos   -- Donasies: https://ko-fi.com/koffievirlami Baie dankie vir jul ondersteuning. -- Lami poppies:   / nessi_noodles_crochet   Vanessa: 076 924 2561 -- Meer oor Lami Leer en Speel Videos: #afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend #stories, #liedjies en #rympies Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word. 100% GRATIS vir almal. Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap. Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer. Kontak ons gerus by: leerenspeel1@gmail.com Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Tans is 70% van die mense wat ons kanaal gebruik nie subscribed nie. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders. Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig. Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe. Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Comments
  • Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies 2 года назад
    Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies
    Опубликовано: 2 года назад
  • Seediere #kleuters #lami #afrikaans 3 года назад
    Seediere #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 3 года назад
  • Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos 4 года назад
    Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos
    Опубликовано: 4 года назад
  • Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos 7 месяцев назад
    Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos
    Опубликовано: 7 месяцев назад
  • Parkie pret #woordeskat #kleuters #lami #afrikaans 2 года назад
    Parkie pret #woordeskat #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 2 года назад
  • Ziema ar Bings! | Bings Latviski 4 года назад
    Ziema ar Bings! | Bings Latviski
    Опубликовано: 4 года назад
  • Various Ride On Toy Vehicles for Kids 5 лет назад
    Various Ride On Toy Vehicles for Kids
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Žiemos dainelės (Naujų dainelių rinkinys) | PopRitmu 2 месяца назад
    Žiemos dainelės (Naujų dainelių rinkinys) | PopRitmu
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai 4 года назад
    Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai
    Опубликовано: 4 года назад
  • Tom & Jerry | Tom & Jerry in Full Screen | Classic Cartoon Compilation | WB Kids 4 года назад
    Tom & Jerry | Tom & Jerry in Full Screen | Classic Cartoon Compilation | WB Kids
    Опубликовано: 4 года назад
  • Les 1 Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans 2 года назад
    Les 1 Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 2 года назад
  • My huis #woordeskat #kleuters #lami #afrikaans #learnafrikaans 3 года назад
    My huis #woordeskat #kleuters #lami #afrikaans #learnafrikaans
    Опубликовано: 3 года назад
  • Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10 5 лет назад
    Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Excavator, Tractor, Fire Trucks & Police Cars for Kids 5 лет назад
    Excavator, Tractor, Fire Trucks & Police Cars for Kids
    Опубликовано: 5 лет назад
  • DAINELĖS APIE GYVŪNUS 2021 • Mix • Rinkinys Vaikams • Grojaraštis 5 лет назад
    DAINELĖS APIE GYVŪNUS 2021 • Mix • Rinkinys Vaikams • Grojaraštis
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Kitas ir Keitė / 01-05 epizodai 4 года назад
    Kitas ir Keitė / 01-05 epizodai
    Опубликовано: 4 года назад
  • Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans 4 года назад
    Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans
    Опубликовано: 4 года назад
  • Roma Diana and their sweetest stories for children 5 лет назад
    Roma Diana and their sweetest stories for children
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Rowenas augs • Smurfi • Oficiālais kanāls! 2 дня назад
    Rowenas augs • Smurfi • Oficiālais kanāls!
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer! 1 год назад
    Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer!
    Опубликовано: 1 год назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5