У нас вы можете посмотреть бесплатно Jack Parow Onderhoud или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Jack Parow noem homself die "original donker dodgy afrikaans rapper". Hy het op 17 Februarie die Universiteit van die Vrystaat se Jool kom vermaak met sy "blerrie gevaarlike Afrikaanse rap". BloemFunTown het die groot voorreg gehad om met hom vinnig voor die Jool te gesels oor sy nuwe album, Afrika4beginners! Musiek in video: Boepensvark deur Jack Parow Vele dank aan Ralf Swart wat die onderhoud gelei het, Heinrich Geldenhuys wat gehelp het met die videografie en Callie van der Merwe wat verantwoordelik is vir die redigering van die video.