У нас вы можете посмотреть бесплатно dK | Pop-Up dK | или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
🌊 Vertrou of verstaan? In hierdie kort oordenking word jy uitgedaag om oor jou geloof na te dink: Vertrou jy God net wanneer jy Hom verstaan? Kan jy nog glo, selfs wanneer jy nie die “waarom” van jou omstandighede verstaan nie? Met verwysing na The Life of Pi en Job 38 ontdek ons dat God nie altyd verduideliking gee nie — maar altyd teenwoordigheid. Geloof groei nie altyd uit antwoorde nie, maar dikwels uit die stilte waarin ons God se teenwoordigheid leer herken. Indien jy graag 'n bydrae wil maak tot die bediening, click op die volgende link: https://pay.yoco.com/die-Kerk-Menlyn-... #VertrouOfVerstaan #Oordenking #Geloof #LifeOfPi #Job38 #Vertroue #ChristelikeMotivering #GeloofInTwyfel #GodIsTeenwoordig #Inspirasie #AfrikaanseOordenking #PopUpKerk #GeloofReis #GodInDieStorm #ChristelikeInhoud #MotiverendeVideo #AfrikaanseGeloof #BybelOordenking #GodSeStilte #ChristelikeYouTube