У нас вы можете посмотреть бесплатно In Die Skrum | Binne Outeniqua Hoër Skool se 1ste XV: Fiksheid, Strukture & Wen-Mentaliteit (DEEL 1) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In DEEL 1 van hierdie In Die Skrum-reeks het ons besoek afgelê by Outeniqua Hoër Skool, waar ons in gesprek tree met twee sleutelfigure agter die sukses van hul 1ste XV. • Henry Grimes – Hoofafrigter van die 1ste XV • Heinrich du Plessis – Kondisionerings-afrigter Ons delf diep in: Die uitdagings van skolerugby op hoë vlak, die strukture wat volhoubare prestasie moontlik maak en hoekom kondisionering krities is om spelers fiks, sterk en beseringsvry te hou. Hierdie gesprek gee ’n eerlike blik op wat dit regtig verg om jong spelers vir topvlak-rugby voor te berei – fisies én mentaal. Moenie vergeet om te like, subscribe en die episode te deel nie! #InDieSkrum #OuteniquaHigh #SkoleRugby #1steXV #AfrikaanseRugby #RugbyAfrikaans #Kondisionering #RugbyAfrigting #JeugRugby #Fiksheid #RugbyLewe