У нас вы можете посмотреть бесплатно SIERON | Merensky Landbou Akademie Tienertoneel @ UNISA Kleinteater 2025 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
SIERON – ’n tienertoneel van Merensky Landbou Akademie, opgevoer in die UNISA Kleinteater op 1 Augustus 2025 as deel van die FAK Allegretto Toneelfees. Merensky Landbou Akademie is trots om hierdie opname van SIERON met julle te deel – ’n kragtige tienertoneel. 📍 UNISA Kleinteater, Pretoria 🗓️ 1 Augustus 2025 🎪 FAK Allegretto Toneelfees Hierdie toneelstuk, geskryf en geregisseer deur ons eie talentvolle Drama-tutor, Anriette van Wyk, het reeds gehore beïndruk by verskeie optredes, insluitend Springs en Pretoria. SIERON het selfs deurgedring na die semi-finaal in Springs – ’n besonderse prestasie vir ons jong akteurs. 💙 ’n Groot dankie aan almal wat hierdie produksie moontlik gemaak het en vir die ondersteuning van Plasie-drama. Sit terug en geniet die kreatiwiteit, talent en passie van ons leerders op die verhoog.