У нас вы можете посмотреть бесплатно Het jy dit geweet van jou redding? (Ep622) | Fanie Myburgh или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
KORT & KRAGTIG. Het jy dit geweet van jou redding? Episode 622. Het jy geweet dat daar nie eendag in die hemel bepaal sal word of jy hemel of hel toe sal gaan nie? Teksvers: Romeine 5:9-11. "Veel meer dan sal ons, nou dat ons geregverdig is in sy bloed, deur Hom gered word van die toorn. Want as ons, terwyl ons nog vyande was, met God versoen is deur die dood van sy Seun, veel meer sal ons deur sy lewe gered word nou dat ons versoen is. En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in God deur onse Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening verkry het." Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemyburgh.co.za Facebook: / faniemyburghblad Instagram: / _faniemyburgh Subscribe hier: / @faniemyburgh #podcast #christen #afrikaans #faniemyburgh #motivationalspeaker #bybel #geloof #woordvangod #kortenkragtig #god #jesus #jesuschristus #evangelie #christus #pastoorfaniemyburgh #2026 #redding #wedergeboorte #hemel #hell