У нас вы можете посмотреть бесплатно [EPISODE 8] Hoe 6 slim sêgoed van Warren Buffett jou ryker kan maak. или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Warren Buffett is die bekendste en seker een van díe mees suksesvolste beleggers van ons tyd. Sy sêgoed is propvol insig, humor en praktiese raad. Dit bevat nie hoogdrawende teorie of ingewikkelde formules nie, maar eerder eenvoudige voorbeelde en raad wat jy in jou eie finansiële lewe kan toepas. Wat kan ons by hom leer? Kom luister hoe die tydlose beginsels uit ses van sy bekende sêgoed jou kan help om ryker te word. · Wie is Warren Buffett? · Wees bang wanneer ander gierig is, en wees gierig wanneer ander bang is. · Dit is nie nodig om buitengewone dinge te doen om buitengewone resultate te kry nie. · Wall Straat maak sy geld uit aktiwiteit. Jy maak jou geld deur onaktief te wees. · Voorspellings sê baie oor die voorspeller, maar niks oor die toekoms nie. · Die belangrikste belegging wat jy kan maak, is in jouself. · In die sakewêreld is die truspieëltjie altyd duideliker as die voorruit. Die GELDGEHEIME-PODSENDING word twéé keer per maand – op ʼn Vrydag om 13:00 – op VOELGOED.CO.ZA, Spotify, Apple Podcasts en Youtube vrygestel. MIA KRIEGLER is direkteur van Batebestuur by Kruger Internasionaal en #𝗚𝗲𝗹𝗱𝗚𝗲𝗵𝗲𝗶𝗺𝗲 word met trots geborg deur Kruger Internasionaal, jou reisgenoot op die pad na finansiële vryheid – https://krugerinternasionaal.co.za Kontak Mia gerus by [email protected] sodat sy jou kan help om jou beleggingsdoelwitte te bereik.