У нас вы можете посмотреть бесплатно 2025-05-25 Voorsang, met gemeentesang en orrelspel van Louise Hughes или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Gemeentesang met orrelspel opgeneem tydens 'n kerkdiens Die musiek is opgeneem tydens die erediens van Sondag 2025-05-25. Die sang is gewone gemeentesang van die NG Gemeente Witfield-Wes wat gelei word deur voorsangers en die musiek word deur Louise Hughes op die orrel gespeel en is tydens 'n gewone erediens opgeneem. Kom en besoek ons by 31 Scholtz Straat, Witfield in Boksburg, Gauteng, en loof die Here saam met ons. Kom sing 'n nuwe lied vir hom v 1-2 Loof die Here uit die hemel (L199) v 1-3 Bring lof aan die Vader (L205) v 1 & 3 Laat ons sing van on Verlosser (L219) v 1-3 Ons sal oorwin In u teenwoordigheid Heer U is my lied en vreugde Net soos ek is, kom ek na U v 1-3 Heilig, heilig, heilig (L171) v 1-2 He's all I Need Jubilate! Loof die Here! (VONKK 42) Lofsing die Here (L184) v 1-5 (nuwe woorde) Seënbede Amen Die video bevat Afrikaanse Christelike lofsang en Engelse gospel liedjies This video includes Afrikaans gospel songs This video also includes organ play, Afrikaans Dutch Reformed songs as well as English gospel songs as performed by the congregation during a church service of the Dutch Reformed Church of Witfield-Wes, Boksburg, Gauteng, South Africa