У нас вы можете посмотреть бесплатно Graad R - Sensoriese tuin или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
LAERSKOOL MIKRO SE GRAAD R'e IN HUL SENSORIESE TUIN Volgens juffrou Elmarie Eksteen, wat vanjaar by Laerskool Mikro as graadhoof van die Preprimêr uit diens tree, is daar te veel kinders wat sensoriese hulp benodig. Sensoriese ontwikkeling is die vermoë om al vyf sintuie te gebruik, maar sluit ook terselfdertyd beweging en die ontwikkeling van die gewrig- en spierstelsel van die liggaam in. Bv. `n Kleuter moet weet hoe dit “voel” om `n potlood korrek vas te hou om `n skryf of teken aksie te kan uitvoer Die pragtige sensoriese tuin op die graad R-speelterrein, bied vir leerders wat gebreke t.o.v. hul sensoriese ontwikkeling het, die geleentheid om daardie hekkie op 'n spelende wyse te oorkom. Laerskool Mikro wil hiermee die Gr. R-span, juff. Elmarie Eksteen, Kara Jordaan, Anél Carstens en Danike Smith, gelukwens met hul inisiatief. Daarmee saam wil ons vir juffrou Elmarie Eksteen bedank vir puik diens gelewer oor 'n termyn van 37 jaar.