У нас вы можете посмотреть бесплатно Aardrykskunde -- kaartwerk: Die basiese beginsels van koördinate en gebruik van verwysingsnommers или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Mnr Andries begin sy reeks oor basiese kaartwerk en verduidelik hoe die aarde vir praktiese doeleindes in denkbeeldige lengte- en breedtegrade verdeel is. Daar word verder verwys na die indeling van 'n graad in minute en sekondes namate die gebruik daarvan toenemend begin nodig raak by grootskaalkaarte. Die definisie van 'n koördinaat word verder verduidelik en hoe dit prakties gebruik kan word. Die oorsprong van die verwysingsnommer op die 1:50000 topografiese kaartreeks word ook ondersoek. Lekker leer! Hierdie lesing is 'n algemene lesing vir klasgebruik in enige graad waar dit van toepassing mag wees. Die kaart aan die einde van die lesing is beskikbaar by https://maps.google.co.za/maps?hl=en&... IndicatoMedia ontwikkel lesmateriaal vir gebruik in Afrikaanse klaskamers. Meer inligting is beskikbaar by http://www.indicato.co.za of [email protected]