У нас вы можете посмотреть бесплатно Was die oorwinning toevallig? Luister na die feite, wonderwerke en weet hoekom jy die Gelofte gedenk или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Geloftefeesberaad 2024 - Ds Stephan Botha - Was die oorwinning toevallig of is die God se voorsienigheid? Wanneer mens na die fiete en wonderwerke tydens die slag van Bloedrivier luister, dan besef mens as gelowige dat dit nie toevallig was dat hierdie geveg gewen is nie. Die Boere in die laer het dit 'n paar dae voor die slag besef en het hulle volle afhanklikheid in God se hande geplaas. Daarom dat ons opreg kan sê dat dit nie die manne in die laer was wat agv hulle eie vermoeëns op die oorwinning kan roem nie, nee, dit was 'n oorwinning van God. Wanneer ons die golfte herdenk dan is dit ons kernpunt - AAN GOD ALLEEN AL DIE EER!! Herdenk die gelofte Ken jou feite - leer die geskiedenis Kom in die laer, die geestelike laer!! #Boermedia #Geloftefees #Bloedrivier #Geloftedag #