У нас вы можете посмотреть бесплатно Bad Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters или скачать в максимальном доступном качестве, которое было загружено на ютуб. Для скачивания выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Juffrou Linky maak badtyd pret met hierdie opwindende liedjie. 🛁🧼🐥 Lirieke Refrein: Was, was, was, Was in die bad Maak jou lyfie nat, nat, nat Was, was, was, Was in die bad Pasop, die seep is glad! Vers 1: Daar's mense wat bad in die oggend En mense wat bad in die aand Dit maak nie saak wanneer jy bad Solank jy net 'n bad vat Herhaal refrein. Vers 2: Was van bo tot onder Maak skoon van kop tot stert Wanneer jou lyfie lekker ruik Was alles die moeite werd Herhaal refrein. Brug: Kry jou waslap of kry jou sponsie Maak skuim met jou seep En moenie te veel plons nie Was jou gesig en agter jou ore Onder jou arms, al die pad tot by jou tone (x2) Herhaal refrein. Oorspronklike lirieke en musiek: Juffrou Linky Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word. 💰 Ondersteun: https://buymeacoffee.com/juffroulinky ✉️ Epos: [email protected] 📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky 👤 Facebook: / juflinky 📷 Instagram: https: / juflinky ⭐ Engelse Kanaal - Miss Linky Youtube Channel: / misslinkyeducationalvideos 🛒 Visit our shop: https://www.misslinky.com © 2024 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.