У нас вы можете посмотреть бесплатно Hopping Down to Aus: Die SA Paartjie Wat Baie Help Om Na Australië Te Trek 🇿🇦➡️🇦🇺 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hulle het self die groot sprong gewaag – nou help hulle ander om dieselfde te doen! In vandag se episode van Oorsee, gesels ek met die dinamiese paartjie agter Hopping Down to Aus – ’n sosiale media fenomeen wat Suid-Afrikaners inspireer én ondersteun om hul nuwe lewe in Australië te begin. Ons praat oor: ✅ Hul eie verhuisingsreis – van SA tot Oz ✅ Hoe ander dieselfde kan doen ✅ Praktiese wenke vir emigrasie, werk, verblyf en kinders ✅ Hoe hulle ’n gemeenskap van hoop en raad geskep het Of jy droom om self oorsee te gaan, of bloot wil hoor hoe ander dit reggekry het – hierdie gesprek is ’n moet! 👉 Volg hulle op TikTok: @hoppingdowntoaus 👉 Facebook: https://www.facebook.com/profile.php?... 👉 Laai die Oorsee App af om ander Saffas te ontmoet en jou trek makliker te maak 🎙️ Subscribe vir nog inspirerende emigrasie-stories en geselskap uit die buiteland! Join this channel to get access to perks: / @oorsee-app