У нас вы можете посмотреть бесплатно Christia Visser - Beste Leuen Wen (Official Audio) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Official Audio for "Beste Leuen Wen" by Christia Visser. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/BesteLeue... Follow Christia Visser op Social Media: Facebook - / christiavisser.actress Instagram - / christia_visser Twitter - / christia_visser Christia Visser - Beste Leuen Wen Lirieke Dis in my keuse, dis in die omkeer van Van my, van my hand My lewens-leuse speel soos ‘n fliek verby Voor my, voor my af Met hierdie atmosfeer kan ons die aarde skeer Hou dit, hou dit sag Bly net gefokus, dit is net nog ‘n dag Wat kan ek verwag? Kom ons begin, ek gooi alles in ACE, KING, QUEEN, JACK, 10, wat kan ek verloor? Lyne oor jou gesig, die skadu breek die lig ACE, KING, QUEEN, JACK, 10, wat kan ek verloor? Ontleed my, maak of jy my ken Maar die beste leuen wen, beste leuen wen Op hierdie tafel krap ons ons name uit Sal vir altyd bly Voor ek ontrafel, kyk ek wie’s agter my Sal ek hulp kan kry? Jy kyk my in my oë, ek sweer ek sien jy glo Meer as wat ek wys Stil my gedagtes, jy is nou in my huis Swart of wit, geen grys Kom ons begin, ek gooi alles in ACE, KING, QUEEN, JACK, 10, wat kan ek verloor? Lyne oor jou gesig, die skadu breek die lig ACE, KING, QUEEN, JACK, 10, wat kan ek verloor? Ontleed my, maak of jy my ken Maar die beste leuen wen, beste leuen wen Beste leuen wen ACE, KING, QUEEN, JACK, 10, wat kan ek verloor? Lyne oor jou gesig, die skadu breek die lig ACE, KING, QUEEN, JACK, 10, wat kan ek verloor? Ontleed my, maak of jy my ken Maar die beste leuen wen, beste leuen wen Beste leuen wen Official Audio by Christia Visser performing Beste Leuen Wen. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/cntN7c #ChristiaVisser #BesteLeuenWen