У нас вы можете посмотреть бесплатно TLU SA Jongboer Konferensie 2021 - Die Waarde van 'n BOER. [Vollengte Video] или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
TLU SA se Jongboere het 'n suksesvolle konferensie gehou in Pretoria by die hoofkantoor van TLU SA. Die tema hierdie jaar was "DIE WAARDE VAN 'N BOER". Tientalle jongboere het ook via ZOOM ingeskakel om die konferensie virtueel by te woon. Borge, Jongboere en Media het in die saal op beperkte kapasiteit agv COVID-19 regulasies gesit en dit saam meegeleef. Ons bedank graag ons borge: Santam Nedbank NWK Solidaritiet Beweging Agri All Africa Obaro -LWO Dankie ook aan die produksie&tegniese span wat die uitsending op 'n professionele manier moontlik gemaak het: Luani du Preez ( Jongboer Sekretaresse) Koot & Nerinus van der Ryst (koot@boermedia.co.za)