У нас вы можете посмотреть бесплатно See или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Woorde: Simone Ras #geelskrif Vlekke op 'n koffietafel beskikbaar hier: https://reenwolf.myshopify.com/ Musiek: Kobus Ras Addisionele verwerking: Suno. Ek skryf die woorde teen die see Terwyl hulle nog vars is Die golwe is in enorme lae En die wind wat dit inmekaar laat pas Is die teken dat ons lewe Ek daar bo op die berg Mag my voete lank genoeg Op hierdie aarde bly Mag my voete, mag my voete Lank genoeg op hierdie aarde bly Sodat alles kan saamsmelt In gesamentlike meesterstuk Mag my voete lank genoeg Op hierdie aarde bly Sodat alles kan saamsmelt In gesamentlike meesterstuk gevorm kan word Laat my bene brand deur die tuine Laat die son strepe op my are los My kindergees lag oor die sand Wat plat lê oor my gesig My gevoelens het al weer te ver Te ver gedwaal