У нас вы можете посмотреть бесплатно Op soek na die Koningkryk; Dissipelskap in aksie. | Word Collective Ministries Aanlyn Kerk. 17 Maart или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Op soek na die Koningkryk; Dissipelskap in aksie. Word Collective Ministries Aanlyn Kerk. 17 Maart 2024. Ons gebed vir elke person is dat ons 'n brandende hart kweek, as 'n plek van liefde vir die Here. 'n Gemeente wat weet hoe om 'n hart na die Vader te kweek, want niks van die minderwaardige kleef aan 'n brandende hart na God nie. 33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. MATTHÉÜS 6:33 AFR53 Die uitdaging met ons geloof is nie ons onvermoë om God se stem te hoor nie, die uitdaging van ons geloof is ons gewilligheid om ander stemme te hoor. Ek nooi julle uit om saam met my te wees vir 'n besondere "live" Woordbediening waarin ons dissipleskap in aksie ondersoek en die impak daarvan op ons lewens ontdek. Mag ons harte gevul word met vreugde en dankbaarheid vir die groot geskenk van ons Verlosser. Help ons om die woord te versprei, deur ons te volg op Facebook en druk die ‘Like’ en ‘Share’ skakels. Vriende, mag ons saam opstaan in geloof en hoop, wetende dat Jesus leef en regeer vir ewig! In Christus se liefde, Past Daniël